|
Kaapse Kerrie
Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 1 uur
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 2 uie, in ringe gesny -
15ml vars gemmerwortel, gerasper -
1 heel kaneelstok -
6 kardomonsade,gekneus(opsioneel) -
1kg stoweskaapvleis, in blokkies gesny -
15ml matige kerriepoeier -
15ml borrie (geelwortel) -
2ml neutmuskaat -
1ml rooipeper (ceyanne) -
20ml suiker -
4 knoffelhuisies, fyngedruk -
1 groen soetrissie(paprika), in repe gesny -
1 lourierblaar -
olie om in te braai -
sout en varsgemaalde
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Soteer die ui, knoffel, gemmerwortel en soetrissie saam met die heel speserye in ′n klein
bietjie olie in ′n groot kastrol tot sag. Geur die vleisblokkies na smaak met sout en peper
en braai bietjie vir bietjie tot bruin. Voeg die res van die geurmiddels buiten die suiker
by en roerbraai nog vir sowat een minuut. Voeg die tamaties by. Verlaag die hitte en prut
en prut tot die vleis sag en gaar en die sous lekker dik is. (Gooi nog ′n bietjie water of
hoenderaftreksel by indien die kerrie droogkook.) Geur met suiker en suurlemoensap asook
nog sout en peper indien nodig.
|
|
|